Comments  

 
#27 Sunette 2017-06-19 12:48
Dit was ons 2de keer by Dirkies Dream, weereens een onvergeetlike ondervinding!! Sonia is soooo aangenaam en behulpsaam. Ons sal nooit weer erens anders bly as by Dirkies Dream nie!! Plekkie is so mooi versorgd en netjies!! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Alles wat mooi is vir julle Sonia.
Quote
 
 
#26 Juliane 2016-11-22 16:39
Hi!

We visit your great House in Octobre and were very amazed! The accomodation is in a great location, very close to the Water and the long sand beach, it looks so beautiful...!

The decor is great and very comfortable.
I found it nice to wake up with sea noises and to have this wide view over the sea trough the big windows.

We found a lot of mussels in the morning and we would have liked to stay longer!

I think: We will see again ;)

Keep it up!

Best regards

Juliane from Germany
Quote
 
 
#25 Erica Henry 2016-11-16 15:46
Ons familie het 'n wonderlike kuier-en-ontspa n-naweek gehad. Dit was reeds ons 3de keer & beslis nie laaste. Baie dankie, Sonja & werkers. xxx
Quote
 
 
#24 Ronel 2016-10-31 22:04
Best family times are created at this beautifull well equipt self catering holiday destination. We visit Dirkies Dream as often as possible. If you stay there once you will always go back again. Thanx Sonia.
Quote
 
 
#23 Davagee &Chris Frank 2016-10-31 10:16
We stayed at Dirkies unit 3 , the accommodation is just perfect
and the unspoilt view of the beach is absolutely stunning.
Our kids were very impressed and we going back in December.
I would highly recommend
Quote
 
 
#22 Arno & Marilize 2016-09-29 19:44
Wat n ongelooflike vakansie!!! Dirkies Dream het al ons verwagtinge oortref. Die units het als en meer as wat jy nodig het, pragtig, skoon, netjies, vriendelike personeel! Die plek met die mooiste uitsig, nader aan die see kan jy nie! Ons beplan alreeds aan ons volgende vakansie en dit sal verseker weer Dirkies Dream wees! Weereens dankie vir n onvergeetlike ervaring! Sal die plek vir enige iemand aanbeveel!
Quote
 
 
#21 Carel&Annatjie 2016-09-19 12:29
#21Carel&Annatj ie 2016-09-19
Het nou al by verskillende geleenthede in all die eenhede gebly en lekker gekuier
Elke eenheid was perfek versorg, skoon en baie ruim
Die omgewing is rustig en die uitsig fantasties

Die personeel en bestuur is van die beste en jy kan rustig wees ten alle tye

Het alreeds weer vooruit bespreek vir die volgende besoek
Quote
 
 
#20 Mike & June 2016-07-31 11:57
Hi Sonja,what spectacular apartments with the best views ever in JBay. We will keep returning.Thank you for the great hospitality
Quote
 
 
#19 Elise van Staden 2016-05-31 13:21
I have dreamed of spending time at Dirkies Dream for years! Having at last got to do it I am so glad I did! We had a wonderful restful time, could see when tide was low enoough for a lovely walk on the beach, and just found these spacious clean rooms a pleasure! Lots of room no clutter and very tastefully appointed.AND THE VIEW!!!!!!WOW!! ! Thankyou for your friendly and helpful service. WE WILL BE BACK!
Quote
 
 
#18 Inez Alberts 2016-04-05 11:36
Die beste vakansie selfsorgeenheid ooit. Uitstekende diens, vriendelikheid, "sea views", alles net perfek. Kan hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel!!!! Sal nooit spyt wees nie. Baie dankie Sonia vir jou vriendelikheid en omgee. Jy gaan ons beslis weer sien.
Quote
 

Add comment


Security code
Refresh