We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.
24 April 2021
Ons het n droomvakansie gehad saam met ons kinders en kleinkinders! Ons verblyf en uitsig was van die beste en geen moeite is ontsien om behulpsaam te wees met enige van ons versoeke nie. Dankie Sonia, ons sal verseker weer by Dirkie's Dream kom kuier. Hoogs aanbeveel!
Please wait…
















