We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.
16 February 2023
Ons gesin en familie het die afgelope 5 jaar die voorreg gehad om 3 of 4 keer per jaar by Dirkies Dream vakansie te gaan hou. Daars nie woorde om die fantastiese geriewe, wat selfs steunkrag insluit, of die asemrowende uitsig en Sonia se hartlike gasvryheid te beskryf nie. Elke personeellid en eenheid is spesiaal. Ons is altyd opgewonde om weer by Dirkies Dream te gaan ontspan. Bewys jouself 'n guns en doen dit sommer vandag nog!
Please wait…

















