Skip to content

Guest Book

We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.

Write a new entry in our Guestbook

 
 
 
 
 
 
Fields marked with * are required.
Your E-mail address won't be published.
It's possible that your entry will only be visible in the guestbook after we reviewed it.
We reserve the right to edit, delete, or not publish entries.
Beulah Beulah
27 August 2018
Ons gaan al jare Jeffreys toe en het al op verskeie plekke gebly…tot ons Dirkies Dream ontdek het. Ons sal nooit weer iewers anders bly nie!! Sonia is baie aangenaam en niks is te veel moeite nie, die akkomodasie is pragtig, skoon, veilig en perfek geleë. Dirkies Dream is beslis die lekkerste verblyf met die aangenaamste mense in die hele Jeffreys. Ons hele familie bly daar wanneer ons weggaan. Ons wens Sonia alle voorspoed en seen toe.
Please wait…