We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.
27 August 2018
Die beste vakansie selfsorgeenheid ooit. Uitstekende diens, vriendelikheid, ""sea views"", alles net perfek. Kan hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel!!!! Sal nooit spyt wees nie. Baie dankie Sonia vir jou vriendelikheid en omgee. Jy gaan ons beslis weer sien.
Please wait…

















