We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.
16 March 2019
Baie Dankie, Ek en my ouers het die tydtjie daar by julle geniet,seeuitsig,is Pragtig.Ons was in eenheid 3 tuis.Sonia Dankie vir jou gasvryheid,en Elias Dankie vir elke dag se Skoon eenheid. Werklik vyfster, en veilig.
Please wait…

















