We appreciate your feedback and comments. Please tell us about your stay at Dirkie’s Dream Beachfront Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape province.
27 August 2018
Dit was ons 2de keer by Dirkies Dream, weereens een onvergeetlike ondervinding!! Sonia is soooo aangenaam en behulpsaam. Ons sal nooit weer erens anders bly as by Dirkies Dream nie!! Plekkie is so mooi versorgd en netjies!! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Alles wat mooi is vir julle Sonia.
Please wait…

















